MARKUS 15:2
MARKUS 15:2 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom toe: “Jy sê self Ek is.”
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Pilatus het vir Hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê.”
Deel
Lees MARKUS 15