YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 10:51

MARKUS 10:51 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hom gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Die blinde man sê toe: “Meneer, ek wil weer sien!”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? En die blinde man sê vir Hom: Rabboeni, dat ek mag sien.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus vra hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Die blinde man antwoord Hom: “Rabboeni, dat ek kan sien. ”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek aan jou doen? Die blinde man sê vir Hom: Here, dat ek kan sien.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Die Boodskap (DB)

“Wat wil jy hê moet Ek doen?” vra Jesus hom.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” het Jesus gevra. Hy het gesê: “O Leermeester, dat ek kan sien!”

Deel
Lees MARKUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's