MARKUS 10:35
MARKUS 10:35 Bybel vir almal (ABA)
Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, het na Jesus toe gekom en gesê: “Meneer, as ons vir U iets vra, dan moet U dit asseblief vir ons doen.”
MARKUS 10:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedéüs, het na Hom gekom en gesê: Meester, ons wil hê dat U vir ons moet doen wat ons U ook al mag vra.
MARKUS 10:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, kom toe na Jesus toe en sê vir Hom: “Here, ons wil graag hê U moet vir ons doen wat ons U gaan vra.”
MARKUS 10:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, het na Hom gekom en gevra: “Meester, ons wil hê dat wat ons ook al van U vra, U vir ons moet doen.”
MARKUS 10:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedéüs, het na Hom gekom en gesê: Meester, ons wil hê dat U vir ons moet doen wat ons ook al wil hê.