YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 10:31

MARKUS 10:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees; en die laaste eerste.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Bybel vir almal (ABA)

“Baie mense wat nou belangrik is, sal dan onbelangrik wees, en mense wat nou onbelangrik is, sal dan belangrik wees.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees en wat laaste is, eerste.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar baie wat eerste is, sal laaste wees; en die laaste eerste.

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Die Boodskap (DB)

Baie mense wat nou vreeslik in tel is en hulle baie belangrik hou, sal dan niks wees nie en wie nou niks is nie, sal dan die belangrikste plekke inneem.”

Deel
Lees MARKUS 10

MARKUS 10:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”

Deel
Lees MARKUS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's