MARKUS 10:28
MARKUS 10:28 Bybel vir almal (ABA)
Petrus het vir Jesus gesê: “Kyk na ons, ons het alles gelos wat ons gehad het en ons gaan saam met U.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe begin Petrus vir Hom te sê: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Petrus sê toe vir Hom: “Kyk, óns het alles verlaat en ons volg U.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Petrus het vir Hom gesê: “Kyk, óns het alles agtergelaat en U gevolg.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe begin Petrus vir hom te sê: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.
Deel
Lees MARKUS 10