MARKUS 10:25 - Compare All Versions

MARKUS 10:25 ABA (Bybel vir almal)

'n Ryk man sal moeilik inkom waar God Koning is. 'n Kameel sal makliker deur die oog van 'n naald kan gaan.”

MARKUS 10:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

MARKUS 10:25 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te kom as vir 'n ryke om in die koninkryk van God te kom.”

MARKUS 10:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk mens om in die koninkryk van God in te gaan.”

MARKUS 10:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

MARKUS 10:25 DB (Die Boodskap)

Om die waarheid te sê, ’n olifant sal eerder deur die oog van ’n naald kan stap as wat ’n ryke in God se nuwe wêreld sal kan instap.”

MARKUS 10:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit is makliker vir ’n kameel om deur ’n naald se oog te kom as vir ’n ryke om in God se koninkryk te kom.”