MARKUS 10:17
MARKUS 10:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus verder wou gaan, het iemand na Hom toe gehardloop. Hy het gekniel voor Jesus en hy het vir Jesus gesê: “U is 'n goeie leermeester. Sê vir my wat moet ek doen om die ewige lewe te kry.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy op die pad uitgaan, hardloop daar een na Hom toe en val voor Hom op die knieë en vra Hom: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe Jesus uit die huis uitkom om verder te gaan, kom daar iemand aangehardloop. Hy val toe voor Hom op sy knieë en vra Hom: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?”
Deel
Lees MARKUS 10