YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 1:41

MARKUS 1:41 Bybel vir almal (ABA)

Jesus was baie jammer vir die man. Hy het sy hand uitgesteek en Hy het aan hom geraak en gesê: “Ek wil dit vir jou doen. Ek maak jou gesond.”

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus het vir hom innig jammer gevoel en die hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê: Ek wil, word gereinig!

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sê toe vir hom: “Ek wil. Word gesond!”

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hom innig jammer gekry, sy hand uitgesteek, hom aangeraak en vir hom gesê: “Ek wil, word rein!”

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus het innig jammer gevoel, sy hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê: Ek wil; wees jy rein.

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Die Boodskap (DB)

Dit het Jesus diep geraak. Uit meegevoel raak Hy aan die man en sê: “Ek wíl dit doen. Word gesond.”

Deel
Lees MARKUS 1

MARKUS 1:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom innig jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak met die woorde: “Ek wil dit vir jou doen. Word gesond!”

Deel
Lees MARKUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's