MIGA 7:8
MIGA 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van Jerusalem sê vir hulle vyande: “Julle moenie bly wees omdat dit so sleg gaan met ons nie. Ons het geval, maar ons sal weer opstaan. Ons sit in die donker, maar die Here is ons lig.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in duisternis, die HERE is 'n lig vir my.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand, al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan, al sit ek in die donker, die Here is my lig.
Deel
Lees MIGA 7