YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 9:21

MATTEUS 9:21 Bybel vir almal (ABA)

Sy het gedink: As ek net aan Jesus se klere kan raak, dan sal ek gesond word.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want sy het by haarself gesê: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het vir haarself gesê: “As ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.”

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want, het sy vir haarself gesê: “As ek tog net sy bokleed kan aanraak, sal ek gesond word.”

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want sy het by haarself gesê: As ek maar net aan sy kleed kan raak, sal ek gesond word.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Die Boodskap (DB)

sy het geredeneer: “As ek net aan Jesus kan raak, weet ek ek sal gesond word.” Toe Jesus dus opstaan, kry sy haar kans. Sy kom van agter af en vat aan Hom.

Deel
Lees MATTEUS 9

MATTEUS 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want sy het by haarself gedink: “Al kan ek tog maar net aan sy bokleed raak, sal ek gesond word.”

Deel
Lees MATTEUS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's