MATTEUS 9:1 - Compare All Versions
MATTEUS 9:1 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het in die boot geklim en Hy het na die ander kant van die See van Galilea gegaan, na die stad waar Hy gewoon het.
Deel
MATTEUS 9 ABAMATTEUS 9:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom.
Deel
MATTEUS 9 AFR53MATTEUS 9:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jesus het toe in die skuit geklim, die see oorgesteek en in sy eie dorp aangekom.
Deel
MATTEUS 9 AFR83MATTEUS 9:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het in die boot geklim, na die oorkant gevaar en in sy tuisdorp aangekom.
Deel
MATTEUS 9 AFR20MATTEUS 9:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het in 'n skuit geklim en oorgegaan en in sy eie stad gekom.
Deel
MATTEUS 9 CAB23MATTEUS 9:1 DB (Die Boodskap)
Jesus en sy dissipels het maar weer in die boot geklim en is terug huis toe.
Deel
MATTEUS 9 DBMATTEUS 9:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Jesus het in ’n skuit geklim en oor die see teruggevaar. En Hy het in sy tuisdorp aangekom.
Deel
MATTEUS 9 NLV