YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 8:7

MATTEUS 8:7 Bybel vir almal (ABA)

Jesus sê toe vir hom: “Ek sal na jou huis kom en Ek sal hom gesond maak.”

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop sê Jesus vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Jesus antwoord hom: “Ek sal hom kom gesond maak.”

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het vir hom gesê: “Ek sal gaan en hom genees.”

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus sê vir hom: Ek sal kom en hom genees.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Die Boodskap (DB)

“Ek kom dadelik,” sê Jesus.

Deel
Lees MATTEUS 8

MATTEUS 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê vir hom: “Ek sal hom kom gesond maak.”

Deel
Lees MATTEUS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's