MATTEUS 8:6
MATTEUS 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir Jesus gesê: “Here, my slaaf lê baie siek by die huis. Hy kan nie beweeg nie, hy is lam en hy het baie pyn.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê: Here, my kneg lê tuis verlam en hy ly hewige pyne.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Here, my slaaf lê by my huis verlam en verduur baie pyn.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
gesê: “Here, my slaaf lê verlam by die huis en ly baie pyn.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Here, my dienskneg lê by die huis siek van die verlamde, swaar gepynig.
Deel
Lees MATTEUS 8