MATTEUS 8:24
MATTEUS 8:24 Bybel vir almal (ABA)
Daar het 'n baie groot storm op die see gekom en die branders het bo-oor die boot geslaan. Maar Jesus het vas geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het 'n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skielik het daar 'n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap.
Deel
Lees MATTEUS 8