MATTEUS 8:21
MATTEUS 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Een van sy ander dissipels het vir Hom gesê: “Here, U sal my moet toelaat om eers terug te gaan en my pa te begrawe.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:21 Bybel vir almal (ABA)
Een van die ander mense sê toe vir Hom: “Here, ek moet eers wag tot my pa dood is en ek hom begrawe het, dan sal ek saam met U gaan.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n ander een van sy dissipels het vir Hom gesê: Here, laat my toe om eers te gaan en my vader te begrawe.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand anders, een van sy dissipels, sê vir Hom: “Here, laat my toe om eers terug te gaan en my pa te begrawe.”
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Iemand anders, een van sy dissipels, het vir Hom gesê: “Here, laat my toe om eers my vader te gaan begrawe. ”
Deel
Lees MATTEUS 8