MATTEUS 8:18
MATTEUS 8:18 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesien daar is baie mense by Hom. Toe sê Hy vir sy dissipels hulle moet saam met Hom gaan na die ander kant van die See van Galilea.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om te vertrek na die oorkant.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus die menigte mense rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee om na die oorkant toe te vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus die skare rondom Hom sien, het Hy opdrag gegee dat hulle na die oorkant vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om na die ander kant toe te gaan.
Deel
Lees MATTEUS 8