MATTEUS 7:20
MATTEUS 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sal julle die vals profete dan aan hulle vrugte ken.”
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:20 Bybel vir almal (ABA)
So sal julle weet watter soort mense die vals profete is wanneer julle sien wat hulle doen.”
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:20 Die Boodskap (DB)
“Daar is baie mense wat maak asof hulle My dien. Hulle noem My om elke hoek en draai ‘Here en Meester’. Daar wag egter ’n groot verrassing op hulle. My Vader gaan glad nie vir hulle plek hê in sy nuwe wêreld nie. Net daardie mense wat doen wat Hy vra, sal by Hom welkom wees.
Deel
Lees MATTEUS 7