MATTEUS 7:2
MATTEUS 7:2 Die Boodskap (DB)
As jy ander mense links en regs veroordeel, gaan God eendag presies dieselfde met jou doen.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
God sal oor julle oordeel soos julle oor ander mense oordeel. Hy sal aan julle doen wat julle aan ander mense wil doen.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.
Deel
Lees MATTEUS 7