MATTEUS 6:4
MATTEUS 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Ander mense moenie sien dat jy arm mense help nie. En jou Vader wat alles kan sien wat die mense nie kan sien nie, Hy sal goed wees vir jou.”
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat jou liefdadigheid in die verborgene kan wees; en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
sodat jou goeie daad verborge kan bly. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.”
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat jou liefdesdaad verborge kan bly. En jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon.”
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat jou aalmoese in die verborgene kan wees; en jou Vader wat self in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Deel
Lees MATTEUS 6