YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 6:32

MATTEUS 6:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Bybel vir almal (ABA)

Want al hierdie dinge is belangrik vir die mense wat nie vir God ken nie. Julle Vader in die hemel weet dat julle al hierdie dinge nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit is immers alles dinge waarna die heidennasies soek. Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

(Want na al hierdie dinge soek die heidene:) want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, tree julle op soos mense wat God glad nie ken nie. Julle het mos ’n Vader in die hemel wat presies weet wat julle nodig het. Hy sal sorg dat julle dit alles kry.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die ongelowiges wat oor hierdie soort dinge begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het.

Deel
Lees MATTEUS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's