YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 6:3

MATTEUS 6:3 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer jy arm mense help, dan moet jy dit so doen dat ander mense nie daarvan weet nie.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee, as jy iets vir die armes gee, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar wanneer jy liefdadigheid beoefen, moet jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar as jy aalmoese gee, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Die Boodskap (DB)

“Wanneer jy mense help, mag niemand daarvan weet nie.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as jy mense in nood help, doen dit sonder groot vertoon.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:3

MATTEUS 6:3 AFR83MATTEUS 6:3 AFR83MATTEUS 6:3 AFR83MATTEUS 6:3 AFR83MATTEUS 6:3 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's