MATTEUS 6:29
MATTEUS 6:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:29 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sê vir julle: Koning Salomo was ryk en hy het mooi aangetrek, maar sy klere was nie so mooi soos een van hierdie blomme nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Ek sê vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Ek sê vir julle, selfs Salomo in al sy prag was nie soos een van hulle geklee nie.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En tog sê Ek vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie.
Deel
Lees MATTEUS 6