MATTEUS 6:28
MATTEUS 6:28 Bybel vir almal (ABA)
En hoekom is julle bekommerd oor die klere wat julle moet aantrek? Kyk hoe groei die blomme in die veld. Hulle werk nie hard nie en hulle maak nie klere nie.
MATTEUS 6:28 Bybel vir almal (ABA)
En hoekom is julle bekommerd oor die klere wat julle moet aantrek? Kyk hoe groei die blomme in die veld. Hulle werk nie hard nie en hulle maak nie klere nie.
MATTEUS 6:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wat kwel julle jul oor klere? Let op die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle arbei nie en hulle spin nie
MATTEUS 6:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wat bekommer julle julle oor klere? Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie.
MATTEUS 6:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En waarom is julle oor klere bekommerd? Let op die wilde narsings, hoe hulle groei. Hulle swoeg nie en hulle spin nie.
MATTEUS 6:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En waarom dink julle aan klere? Kyk na die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle swoeg nie, en hulle spin nie