YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 6:17

MATTEUS 6:17 Bybel vir almal (ABA)

Maar jy, wanneer jy vas, moet jy jou gesig was en jou hare kam

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee, as jy vas, versorg jou hare en was jou gesig

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar wanneer jy vas, salf jou kop met olie en was jou gesig

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou aangesig

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Die Boodskap (DB)

Moenie ’n spektakel van julle godsdiens maak nie. Gaan normaalweg aan met julle lewe wanneer julle vas: kam julle hare, was julle gesigte. Lyk netjies sodat niemand agterkom dat julle besig is om ernstig te bid nie.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wanneer jy vas, versorg jou hare, was jou gesig.

Deel
Lees MATTEUS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's