MATTEUS 6:15 - Compare All Versions

MATTEUS 6:15 ABA (Bybel vir almal)

Maar as julle ander mense nie vergewe nie, dan sal julle Vader in die hemel julle ook nie vergewe wanneer julle verkeerd gedoen het nie.”

MATTEUS 6:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie.

MATTEUS 6:15 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.”

MATTEUS 6:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar as julle die mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.”

MATTEUS 6:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie.

MATTEUS 6:15 DB (Die Boodskap)

Moet egter nie dink God sal julle sondes vergewe as julle nie bereid is om ander mense te vergeef nie.”

MATTEUS 6:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar as julle weier om die mense te vergewe, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.