YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 6:12

MATTEUS 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Bybel vir almal (ABA)

En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het teen U, soos ons ook ander mense vergewe wat verkeerd gedoen het teen ons.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Die Boodskap (DB)

Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie, net soos ons ander mense vergeef wat nie reg teenoor ons optree nie.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het.

Deel
Lees MATTEUS 6

MATTEUS 6:12

MATTEUS 6:12 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's