YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 4:9

MATTEUS 4:9 Bybel vir almal (ABA)

Die duiwel sê toe vir Jesus: “Ek sal dit alles vir Jou gee as Jy voor my kniel en my aanbid.”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir U gee as U neerval en my aanbid.”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir u gee as u neerkniel en my aanbid. ”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En sê vir hom: Al hierdie dinge sal ek jou gee as jy neerval en my aanbid.

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Die Boodskap (DB)

Toe sê hy vir Jesus: “Dit alles is joune. Ek gee jou al hierdie lande op ’n skinkbord. Daar is egter net een voorwaarde: buig gou voor my en aanbid my as jou god.”

Deel
Lees MATTEUS 4

MATTEUS 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê hy vir Jesus: “Dit alles sal ek vir jou gee. Al wat jy moet doen, is om neer te kniel en my te aanbid.”

Deel
Lees MATTEUS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's