MATTEUS 4:15
MATTEUS 4:15 Bybel vir almal (ABA)
“ Land van Sebulon en Naftali, langs die pad na die See van Galilea, naby die Jordaan-rivier, Galilea, land van mense wat nie Jode is nie.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die land Sébulon en die land Náftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galiléa van die heidene
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy, gebied van Sebulon en gebied van Naftali, aan die seekant en oorkant die Jordaan, Galilea waar die heidene woon!
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Land van Sebulon en land van Naftali, die pad langs die see, oorkant die Jordaan, Galilea van die heidene
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die land Sabulon en die land van Nefthalim, langs die see, anderkant die Jordaan, Galilea van die heidene
Deel
Lees MATTEUS 4