MATTEUS 4:1
MATTEUS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Heilige Gees het daarna vir Jesus na die woestyn geneem sodat die duiwel kon probeer om Jesus verkeerd te laat doen.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierna is Jesus deur die Gees die woestyn ingelei om deur die Duiwel versoek te word.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe is Jesus deur die Gees na die woestyn gelei om deur die duiwel versoek te word.
Deel
Lees MATTEUS 4