YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 3:2

MATTEUS 3:2 Bybel vir almal (ABA)

Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Die Boodskap (DB)

Johannes het vir die mense wat na hom kom luister het, gesê: “Julle lewe moet radikaal verander, want God se nuwe wêreld is op hande.”

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

deur te sê: “Kom tot inkeer! God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin!”

Deel
Lees MATTEUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's