YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 3:13

MATTEUS 3:13 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het van die provinsie Galilea gekom en Hy het na die Jordaan-rivier gegaan. Hy het na Johannes toe gegaan en gesê Johannes moet Hom doop.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

TOE het Jesus van Galiléa na die Jordaan, na Johannes gekom om deur hom gedoop te word.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd het Jesus van Galilea af na Johannes toe by die Jordaan gekom om deur hom gedoop te word.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe het Jesus van Galilea af by die Jordaan aangekom. Hy het na Johannes gegaan om deur hom gedoop te word.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe kom Jesus van Galilea na die Jordaan na Johannes om deur hom gedoop te word.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd, terwyl Johannes besig was om te preek, het Jesus van Galilea af na die Jordaan toe gekom. Hy wou ook hê dat Johannes Hom moes doop.

Deel
Lees MATTEUS 3

MATTEUS 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het Jesus van Galilea af by die Jordaanrivier aangekom om deur Johannes gedoop te word.

Deel
Lees MATTEUS 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's