MATTEUS 28:5
MATTEUS 28:5 Bybel vir almal (ABA)
Die engel sê toe vir die vroue: “Julle moenie bang wees nie. Ek weet julle soek vir Jesus wat gekruisig is.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe antwoord die engel die vroue en sê: “Moenie langer bang wees nie, want ek weet julle soek Jesus, die gekruisigde.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet dat julle Jesus soek wat gekruisig is.
Deel
Lees MATTEUS 28