MATTEUS 28:18
MATTEUS 28:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:18 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het na hulle toe gekom en vir hulle gesê: “God het gesê Ek moet regeer oor alles in die hemel en op die aarde.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
Deel
Lees MATTEUS 28MATTEUS 28:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.
Deel
Lees MATTEUS 28