YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 28:16

MATTEUS 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Bybel vir almal (ABA)

Die elf dissipels het na Galilea gegaan, Jesus het gesê hulle moet daar na 'n berg gaan.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN die elf dissipels het na Galiléa gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die elf dissipels het na Galilea gegaan, na die berg waarheen Jesus hulle ontbied het.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het die elf dissipels weggegaan na Galilea, na die berg waar Jesus hulle aangestel het.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Die Boodskap (DB)

Die elf dissipels is van Jerusalem af terug Galilea toe. Daar het hulle Jesus op die berg gaan soek, soos Hy gevra het.

Deel
Lees MATTEUS 28

MATTEUS 28:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het.

Deel
Lees MATTEUS 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's