YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 24:5

MATTEUS 24:5 Bybel vir almal (ABA)

want baie mense sal my Naam gebruik en sê: ‘Dit is Ek! Ek is die Christus!’ En hulle sal baie mense bedrieg.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baie sal onder my Naam kom en sê: ‘Ek is die Christus,’ en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want baie mense sal in my Naam na vore tree en sê, ‘Ek is die Christus!’ en hulle sal baie mense mislei.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus; en sal baie mislei.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Die Boodskap (DB)

“Sulke mense sal sommer skielik van êrens af kom en vir almal vertel dat dié een of daardie een die eintlike Messias is. En hulle sal dit regkry om baie mense te flous. Moenie sê Ek het julle nie gewaarsku nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie mense sal in my Naam met die aanspraak kom: ‘Ek is die Messias,’ en hulle sal baie op ’n dwaalspoor bring.

Deel
Lees MATTEUS 24
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's