YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 24:42

MATTEUS 24:42 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet wakker wees, want julle weet nie op watter dag julle Here sal kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bly dus waaksaam, omdat julle nie weet watter dag julle Here kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Bly daarom waaksaam, omdat julle nie weet op watter dag julle Here kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waak dan, want julle weet nie watter uur julle Here kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Die Boodskap (DB)

Sorg dat jy die een is wat reg is sodat die Here jou saamneem wanneer Hy kom.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees dus waaksaam, want julle weet nie watter dag julle Here kom nie.

Deel
Lees MATTEUS 24
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's