YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 24:4

MATTEUS 24:4 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Julle moet oppas dat niemand julle bedrieg nie

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle: “Pas op dat niemand julle mislei nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hulle geantwoord: “Pasop dat niemand julle mislei nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Die Boodskap (DB)

“Wees versigtig vir mense wat allerhande stories hieroor gaan versin,” sê Jesus toe vir hulle.

Deel
Lees MATTEUS 24

MATTEUS 24:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het vir hulle gesê: “Wees versigtig dat niemand julle op ’n dwaalspoor bring nie.

Deel
Lees MATTEUS 24
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's