MATTEUS 24:35
MATTEUS 24:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:35 Bybel vir almal (ABA)
Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:35 Die Boodskap (DB)
Julle dink die aarde en die hemel staan vas, maar Ek sê vir julle dat my woorde 100 maal vaster staan.
Deel
Lees MATTEUS 24