MATTEUS 24:28
MATTEUS 24:28 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense sal weet dat Ek kom, soos mense weet dat daar 'n dooie liggaam is wanneer hulle sien die aasvoëls kom bymekaar.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waar die aas ook al lê, daar sal die aasvoëls bymekaarkom.”
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waar die karkas lê, daar sal die aasvoëls versamel.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want waar die aas ook al is, daar sal die arende versamel word.
Deel
Lees MATTEUS 24