MATTEUS 24:10 - Compare All Versions
MATTEUS 24:10 ABA (Bybel vir almal)
Dan sal baie mense ophou om in My te glo. Hulle sal mekaar verraai en hulle sal mekaar vir die vyand gee. Hulle sal mekaar haat.
Deel
MATTEUS 24 ABAMATTEUS 24:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.
Deel
MATTEUS 24 AFR53MATTEUS 24:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat.
Deel
MATTEUS 24 AFR83MATTEUS 24:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal baie tot 'n val kom, mekaar oorlewer en mekaar haat.
Deel
MATTEUS 24 AFR20MATTEUS 24:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dan sal baie aanstoot neem en mekaar verraai en mekaar haat.
Deel
MATTEUS 24 CAB23MATTEUS 24:10 DB (Die Boodskap)
Dit sal ook al hoe meer uit die mode raak om kerk toe te gaan en ’n Christen te wees. Wat egter hoog in die mode sal wees, is om mekaar om elke hoek en draai te bedrieg en niks vir mekaar oor te hê nie.
Deel
MATTEUS 24 DBMATTEUS 24:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“In daardie tyd sal baie mense hulle geloof afsweer en mekaar uitlewer en haat.
Deel
MATTEUS 24 NLV