MATTEUS 24:1
MATTEUS 24:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus uit die tempel kom en wegstap, het sy dissipels na Hom toe gekom. Hulle het vir Hom die geboue van die tempel gewys.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus van die tempel af weggaan, het sy dissipels nader gekom en sy aandag op die tempelgeboue gevestig.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het uitgegaan en was besig om van die tempelterrein weg te beweeg. Sy dissipels het nader gekom om sy aandag op die tempelgeboue te vestig.
Deel
Lees MATTEUS 24MATTEUS 24:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het uitgegaan en van die tempel af weggegaan, en sy dissipels het na Hom gekom om Hom die geboue van die tempel te wys.
Deel
Lees MATTEUS 24