MATTEUS 21:39
MATTEUS 21:39 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het die seun toe gegryp, hom uit die wingerd uitgegooi en hom doodgemaak.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het hom geneem en buitekant die wingerd uitgewerp en doodgemaak.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het hom toe gegryp en hom uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het hom toe gegryp, uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hom gevang en hom uit die wingerd gegooi en hom gedood.
Deel
Lees MATTEUS 21