YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 21:22

MATTEUS 21:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.”

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Bybel vir almal (ABA)

En as julle glo wanneer julle bid en iets vra, dan sal God dit alles vir julle gee.”

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.”

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.”

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang deur te glo.

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Die Boodskap (DB)

“Om heeltemal op God te vertrou gee krag aan jou gebed. Bid met daardie vertroue en God sal vir jou gee wat jy vra, of dit iets kleins of iets groots is.”

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alles wat julle in die gebed van God vra, sal julle ontvang, mits julle glo.”

Deel
Lees MATTEUS 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's