YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 21:1

MATTEUS 21:1 Bybel vir almal (ABA)

Jesus en sy dissipels het naby Jerusalem gekom, by die dorpie Betfage op die Olyf-berg. Jesus stuur toe twee van sy dissipels

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe hulle naby Jerusalem gekom en Bétfagé aan die Olyfberg bereik het, stuur Jesus twee dissipels uit en sê vir hulle

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle naby Jerusalem kom en Betfage aan die Olyfberg bereik, het Jesus twee dissipels vooruit gestuur

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe hulle Jerusalem nader en by Betfage teen die Olyfberg kom, stuur Jesus twee dissipels

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe hulle naby Jerusalem kom en by Betfage, by die Olyfberg aankom, het Jesus twee dissipels gestuur

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Die Boodskap (DB)

Hulle kom toe by Betfage aan die voet van die Olyfberg, nie ver van Jerusalem af nie.

Deel
Lees MATTEUS 21

MATTEUS 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jerusalem begin naderkom, het Jesus en sy dissipels die dorpie Betfage, geleë teen die Olyfberg, bereik. Hy het twee dissipels vooruit gestuur

Deel
Lees MATTEUS 21
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's