MATTEUS 20:8
MATTEUS 20:8 Bybel vir almal (ABA)
En toe dit aand geword het, sê die man vir sy voorman: ‘Roep die werkers en betaal hulle wat hulle verdien het. Betaal eerste die werkers wat laaste begin werk het en dan die werkers wat eerste begin werk het.’
MATTEUS 20:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe dit aand geword het, sê die heer van die wingerd vir sy opsigter: Roep die arbeiders en betaal hulle hul loon; en begin van die laastes af tot by die eerstes.
MATTEUS 20:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Toe dit aand word, sê die eienaar van die wingerd vir sy voorman: ‘Roep die arbeiders en betaal hulle hulle loon. Begin by die laastes en eindig by die eerstes.’
MATTEUS 20:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Teen die aand sê die eienaar van die wingerd vir sy voorman, ‘Roep die arbeiders en betaal hulle die loon; begin by die laastes, tot by die eerstes.’
MATTEUS 20:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe dit aand geword het, sê die heer van die wingerd vir sy rentmeester: Roep die arbeiders en gee hulle hul loon, begin van die laaste tot die eerste.