YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 20:4

MATTEUS 20:4 Bybel vir almal (ABA)

Hy sê toe vir hulle: ‘Julle mag ook in my wingerd gaan werk, dan sal ek vir julle gee wat julle moet kry.’

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy sê vir hulle: Gaan julle ook in die wingerd, en wat reg is, sal ek aan julle gee. En hulle het gegaan.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hy sê vir hulle: ‘Gaan werk julle ook in my wingerd, en wat billik is, sal ek julle betaal.’

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en vir hulle gesê, ‘Gaan julle ook na die wingerd, en ek sal julle 'n billike loon betaal.’

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En het vir hulle gesê: Gaan julle ook na die wingerd, en alles wat reg is, sal Ek julle gee. En hulle het hul pad gegaan.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Die Boodskap (DB)

Dadelik het hy hulle ook gehuur om op sy plaas te kom werk. ‘Ek betaal julle 100 rand vir die dag,’ het hy vir hulle gesê.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy huur hulle toe ook en sê vir hulle: ‘Ek sal julle aan die einde van die dag billik vergoed.’

Deel
Lees MATTEUS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's