YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 20:3

MATTEUS 20:3 Bybel vir almal (ABA)

Omtrent nege-uur het hy weer na die mark gegaan en hy het daar nog ander werkers sien staan wat nie gewerk het nie.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En omtrent die derde uur gaan hy uit en sien ander ledig op die mark staan.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen nege-uur gaan hy weer uit en sien ander werkloos op die mark rondstaan

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Teen die derde uur het hy uitgegaan en ander op die markplein gesien wat ledig staan

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het omtrent die derde uur uitgegaan en ander ledig op die mark sien staan

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Die Boodskap (DB)

“So teen nege-uur die oggend het die boer weer ’n draai daar by die markplein gemaak. Hy sien toe nog ’n paar werkloses daar rondstaan.

Deel
Lees MATTEUS 20

MATTEUS 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Teen nege-uur gaan hy toe weer uit en kry ander wat op die dorpsplein rondstaan en niks doen nie.

Deel
Lees MATTEUS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's