MATTEUS 20:24
MATTEUS 20:24 Bybel vir almal (ABA)
Toe die ander tien dissipels hoor wat die twee broers se ma gevra het, het hulle kwaad geword vir die broers.
MATTEUS 20:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die tien dit hoor, was hulle verontwaardig oor die twee broers.
MATTEUS 20:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die tien ander dissipels dit hoor, was hulle kwaad vir die twee broers.
MATTEUS 20:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die tien hiervan te hore kom, was hulle verontwaardig oor die twee broers.
MATTEUS 20:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die tien dit hoor, was hulle verontwaardig teen die twee broers.
MATTEUS 20:24 Die Boodskap (DB)
Toe die ander tien dissipels agterkom wat Johannes en Jakobus vir Jesus gevra het, was hulle op die plek kwaad. Hulle het gedink dat die twee beste plekke nou voor hulle neus opgeraap is. Jesus wou egter nie hê dat hulle onder mekaar aan die stry moes raak nie.