MATTEUS 20:2
MATTEUS 20:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het met die werkers gepraat en hulle het saamgestem dat hy vir elke werker een silwer geldstuk sal gee. Toe het hy hulle na sy wingerd gestuur om te gaan werk.
MATTEUS 20:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir 'n penning op 'n dag, stuur hy hulle in sy wingerd.
MATTEUS 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Nadat hy met die arbeiders ooreengekom het om hulle die gewone dagloon te betaal, stuur hy hulle om in sy wingerd te gaan werk.
MATTEUS 20:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hy met die arbeiders op 'n denarius per dag ooreengekom het, het hy hulle na sy wingerd gestuur.
MATTEUS 20:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir 'n penning per dag, het hy hulle na sy wingerd gestuur.