MATTEUS 20:14
MATTEUS 20:14 Die Boodskap (DB)
Vat julle geld en gaan huis toe. Ek het besluit dat ek vir die arbeiders wat laaste kom werk het dieselfde as vir julle wil betaal.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet jou geld neem en gaan. Ek het besluit ek gee vir die werker wat laaste begin werk het, dieselfde as vir jou.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem dan wat joue is, en gaan heen. Ek wil aan hierdie laaste een gee net soos aan jou.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vat jou geld en gaan huis toe. Ek wil vir hierdie laaste een dieselfde gee as vir jou.
Deel
Lees MATTEUS 20MATTEUS 20:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem wat joune is en gaan. Ek verkies om vir hierdie laaste een dieselfde te gee as vir jou.
Deel
Lees MATTEUS 20